Edgar Dearing
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edgar Dearing (4 Mei 1893 – 17 Augustus 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Abraham Lincoln (1930), The Bishop's Wife (1947), en Raiders of Tomahawk Creek (1950), en in die televisiereeks The Gene Autry Show (1950).
Edgar Dearing | |
Geboorte | 4 Mei 1893 |
---|---|
Sterfte | 17 Augustus 1974 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1924–1964 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1930: Abraham Lincoln
- 1933: Eskimo
- 1937: They Gave Him a Gun
- 1944: Seven Doors to Death
- 1947: The Bishop's Wife
- 1950: Raiders of Tomahawk Creek
- 1950: Lightning Guns
- 1951: Pecos River
- 1951: Ridin' the Outlaw Trail
Televisiereekse
wysig- 1950: The Gene Autry Show