Edgar Mitchell
Edgar Dean "Ed" Mitchell (* 17 September 1930 – † 4 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse vlootoffisier- en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy is die sesde persoon wat op die Maan geloop het as deel van die Apollo 14-sending. Hy bring altesaam nege ure op die Maan deur in die area wat die Fra Mauro Hooglande genoem word. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Edgar Mitchell | |
---|---|
Edgar Mitchell in Desember 1970 | |
Gebore | Edgar Dean Mitchell 17 September 1930 |
Sterf | 4 Februarie 2016 (op 85) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Bekend vir | sesde man wat op die Maan geloop het |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edgar Mitchell.
- (en) Edgar Mitchell in die Internet-rolprentdatabasis