Edi Gathegi
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edi Gathegi (gebore 10 Maart 1979) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gone Baby Gone (2007), The Twilight Saga: New Moon (2009), X-Men: First Class (2011), en Criminal Activities (2015).
Edi Gathegi | |
Geboortenaam | Edi Mūe Gathegi[1] |
---|---|
Geboorte | 10 Maart 1979 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2007: Gone Baby Gone
- 2009: The Twilight Saga: New Moon
- 2009: RingCon 2009
- 2011: X-Men: First Class
- 2011: Atlas Shrugged: Part I
- 2011: This Is Not a Movie
- 2015: Criminal Activities
- 2015: Bleeding Heart
- 2016: The Watcher
- 2018: Princess of the Row
- Pimp
- The S.H.U
Televisiereekse
wysig- 2011: Wild Card
- 2013: Family Tools
- 2015: Proof
- 2016: StartUp
- Briarpatch
Televisierolprente
wysig- 2010: Vampires: Why They Bite
- 2018: The Russian Cousin
Video's
wysig- 2012: Hawken
Verwysings
wysig- ↑ Shirlene Alusa-Brown (7 April 2008). "Edi Mue Gathegi – Slated to Shine in 'Twilight'" (in Engels). Jamati Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2018. Besoek op 6 November 2008.