Edifício Altino Arantes
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Edifício Altino Arantes is 'n wolkekrabber wat in 1947 in die Brasiliaanse stad São Paulo voltooi is. Die toring het 'n hoogte van 161 meter (met antennemas 160 meter) en 40 verdiepings. Dit is tans die vierde hoogste wolkekrabber in Brasilië.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edifício Altino Arantes.