Edward Ellis (akteur)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Ellis (12 November 1870 – 26 Julie 1952) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Man (1934), The Texas Rangers (1936), A Man to Remember (1938), en Main Street Lawyer (1939).
Edward Ellis | |
Geboortenaam | Edward Mayne Ellis |
---|---|
Geboorte | 12 November 1870 |
Sterfte | 26 Julie 1952 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1879–1934 (verhoog) 1917–1942 (film) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1917: The Great Bradley Mystery
- 1917: The Law That Failed
- 1921: Frontier of the Stars
- 1933: After Tonight
- 1933: Strictly Personal
- 1934: The Thin Man
- 1934: Affairs of a Gentleman
- 1934: The 9th Guest
- 1935: The Return of Peter Grimm
- 1935: Wanderer of the Wasteland
- 1936: The Texas Rangers
- 1936: Chatterbox
- 1937: Let Them Live
- 1937: The Man in Blue
- 1937: Midnight Madonna
- 1938: A Man to Remember
- 1939: Main Street Lawyer
- 1939: Career
- 1939: Man of Conquest
- 1939: Three Sons
- 1941: A Man Betrayed
- 1942: The Omaha Trail