Edward Keane (akteur)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edward Keane (28 Mei 1884 – 12 Oktober 1959) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night at the Opera (1935), The Roaring Twenties (1939), Captain America (1944), en It's a Wonderful Life (1946).
Edward Keane | |
Geboorte | 28 Mei 1884 |
---|---|
Sterfte | 12 Oktober 1959 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1931: Stolen Heaven
- 1935: A Night at the Opera
- 1936: For the Service
- 1936: Gambling with Souls
- 1937: Westbound Mail
- 1939: The Roaring Twenties
- 1939: Frontier Pony Express
- 1940: Midnight Limited
- 1942: Man with Two Lives
- 1944: Captain America
- 1946: It's a Wonderful Life