Efficient Group
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Efficient Group is 'n finansiëlediensteverskaffer. Dit bied finansiële dienste, oplossings en beleggings. Dit bied ook finansiële beplanning, batefinansiering, beleggingsbestuur, lewens- en besigheidsversekering, korttermynversekering, aandelemakelary en kontantbestuuroplossings. Die maatskappy verskaf ook oplossings vir portefeulje- en multibestuurde fondse vir finansiële beplanners, individue en institusionele kliënte. Daarbenewens bied dit kollektiewe beleggingskema-administrasie, fonds- en privaatkliëntwelvaartbestuur, en beleggingskonsultasiedienste vir kleinhandel- en institusionele beleggers. Efficient is in 2002 gestig en is sedert 2009 op die JSE genoteer.[4]
Tipe: | Finansiëlediensteverskaffer |
---|---|
Gestig: | 2002 |
Hoofkwartiere: | Delyweg 81 Hazelwood, Pretoria Suid-Afrika 0081 |
Sleutelfigure: |
|
Industrie: | Finansiële dienste |
Produkte: | Finansiële dienste en beleggings |
Omset: | R 549,60 m (2019)[2] |
Netto inkomste: | R 6,43 m (2019)[2] |
Dividende: | 2,16% (2018)[3] |
Webtuiste: | www.efgroup.co.za |
Die groep se kollektiewe beleggingskema-administrasie bestaan uit sewe beleggingsklusters, naamlik:[5]
- Boutique Collective Investments
- Boutique Investment Partners
- Efficient Select
- Select Manager
- Rudiarius Capital Management
- Dinamika Fund Managers
- Skyblue Fund Managers
Verwysings
wysig- ↑ "Board of Directors". Efficient Group (in Engels). 5 November 2015. Besoek op 27 April 2022.
- ↑ 2,0 2,1 "Efficient Group Ltd (EFGJ) Financial Summary". Investing.com South Africa (in Arabies). 31 Augustus 2019. Besoek op 27 April 2022.
- ↑ "Efficient Group Stock Dividend". Investing.com South Africa (in Arabies). 30 November 2016. Besoek op 27 April 2022.
- ↑ "About Efficient Group Ltd (EFGJ)". Investing.com South Africa (in Engels). Besoek op 27 April 2022.
- ↑ "Investments". Efficient Group (in Engels). 5 November 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2022. Besoek op 27 April 2022.
Eksterne skakels
wysig- Efficient Wealth op Facebook
- Efficient Group op Twitter
- Efficient Group se YouTube-kanaal
- Efficient Group op LinkedIn