Eileen Herlie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eileen Herlie (8 Maart 1918 – 8 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hamlet (1948), The Angel with the Trumpet (1950), en Gilbert and Sullivan (1953), en in die televisiereeks All My Children (1970).
Eileen Herlie | |
Geboortenaam | Eileen Isobel Herlihy |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1947–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1948: Hamlet
- 1950: The Angel with the Trumpet
- 1953: Gilbert and Sullivan
- 1954: Cocktails in the Kitchen
- 1954: Uncle Willie's Bicycle Shop
- 1958: She Didn't Say No!
- 1964: Hamlet
Televisiereekse
wysig- 1970: All My Children
Televisierolprente
wysig- 1972: The Woman I Love