Ekspat
’n Ekspat (Engels: expatriate of expat) is ’n persoon wat tydelik of permanent in ’n ander land as sy of haar geboorteland woon as ’n immigrant. Die woord kom van die Latynse terme ex ("uit") en patria ("vaderland").
Die woord ekspatriasie, of landverhuising, word in die algemeen dikwels gebruik vir professionele of geskoolde werkers wat deur hul maatskappye oorsee gestuur word,[1] mense wat beter werkgeleenthede soek of vir sportlui wat vir oorsese spanne speel.
Ekspatriasie kan ook beteken "verbanning uit die vaderland".
Verwysings
wysig- ↑ Castree, Noel; Rob Kitchen; Alisdair Rogers. A Dictionary of Human Geography (1 uitg.). Oxford University Press. ISBN 978-0-19-959986-8.
Eksterne skakels
wysig- Expat Ways – internasionale inligting oor ekspats Geargiveer 18 Oktober 2016 op Wayback Machine
- Onderhoude met ekspats in Afrika en Asië
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ekspat.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia