Elandsberg (Kaapse Wynlande)
(Aangestuur vanaf Elandsberge)
- Nota: Moenie verwar word met verskeie ander Elandsberge nie.
Die Elandsberg is 'n kort bergreeks wat noordoos strek, tussen McGregor en die Breederivier in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit van Suid-Afrika.
Elandsberg | |
---|---|
Ligging | Kaapse Wynlande-distrik, Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 489 meter bo seevlak |
Rigting | Noordoos |
Reeks | Kaapse Plooigordel |
Koördinate | 33°54′56″S 19°56′54″O / 33.9156°S 19.9482°O |
Bergtipe | Bergreeks |