Eldoret
Eldoret is 'n stad in die weste van Kenia met 'n bevolking van 193 830 in 1999. Tussen 1902 en 1908 het baie Afrikaners na die gebied getrek en vir hulle is NG gemeente Vergenoeg in laasgenoemde jaar gestig.
Eldoret | |
---|---|
'n straat in Eldoret | |
Eldoret in Kenia. | |
Koördinate: 0°31′0″N 35°17′0″O / 0.51667°N 35.28333°O | |
Land | Kenia |
Provinsie | Rift Valley |
Distrik | Uasin Gishu |
Bevolking | |
• Totaal | 289 380 [1] |
Tydsone | UTC+3 (Oos-Afrika Tyd) |
• Somertyd | UTC+3 |