Elizabeth Mitchell
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Elizabeth Mitchell (gebore 27 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frequency (2000), Running Scared (2006), en The Purge: Election Year (2016), en in die televisiereeks Lost (2004).
Elizabeth Mitchell | |
Geboortenaam | Elizabeth Joanna Robertson |
---|---|
Geboorte | 27 Maart 1970 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2000: Frequency
- 2001: Hollywood Palms
- 2001: Double Bang
- 2002: The Santa Clause 2
- 2006: Running Scared
- 2006: The Santa Clause 3: The Escape Clause
- 2016: The Purge: Election Year
- 2019: The Buried Girl
Televisiereekse
wysig- 1998: Significant Others
- 2001: The Beast
- 2003: The Lyon's Den
- 2004: Lost
- 2009: V
- 2012: Revolution
- 2016: Dead of Summer
Televisierolprente
wysig- 1997: Comfort, Texas
- 1998: Gia
- 2000: The Linda McCartney Story
- 2004: 3: The Dale Earnhardt Story
- 2004: Gramercy Park
- 2004: The Making of '3'
- 2013: Prosecuting Casey Anthony
Video's
wysig- 2003: The Santa Clause 2: Gag Reel
- 2003: Inside the North Pole with Curtis
- 2003: Director's Tour of Elfsburg