Maak hoofkeuseskerm oop

Elize Lizamore is 'n voormalige 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Lizamore was in 1974 'n joolprinses by Tuks. Sy het in rolprente soos Soekie, Beeld vir Jeannie, Vyfde Seisoen en Plekkie in die Son gespeel. Sy was ook in TV-programme soos Net 'n Bietjie Liefde en Die Wilde Loot te sienne gewees.[1]

Elize Lizamore
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

VerwysingsWysig