Elmar Lichtenegger
Elmar Lichtenegger
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Oostenryk |
Naam in moedertaal | Elmar Lichtenegger |
Gegewe naam | Elmar |
Familie naam | Lichtenegger |
Geboortedatum | 25 Mei 1974 |
Geboorteplek | Klagenfurt |
Taalbeheersing | Duits |
Beroep | politikus, atletiek mededinger |
Politieke amp | member of the National Council of Austria |
Werk plek | Wene |
Lid van politieke party | Alliance for the Future of Austria, Vryheidsparty van Oostenryk |
Sport | hekkiesloop |
Deelgeneem aan | Olimpiese Somerspele 2000, Olimpiese Somerspele 1996 |
Elmar Lichtenegger (* 25 Mei 1974) is 'n Oostenrykse hekkiesatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1996 en Olimpiese Somerspele van 2000 deelgeneem.[1][2]
Sy persoonlike beste tyd is 13.33 sekonde, wat hy in Junie 1999 behaal het in Athene.
Hy is sedert 2003 'n lid van National Council of Austria, oorspronklike vir Vryheidsparty van Oostenryk (FPÖ). In 2006 het hy by Alliance for the Future of Austria (BZÖ) aangesluit.
Op 27 Augustus 2008 het Lichtenegger 'n lewenslange verbod op internasionale atletiekkompetisie gekry weens sy tweede positiewe toets vir die verbode middel nandroloon.[3]