Else Jarlbak
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Else Jarlbak (8 Augustus 1911 – 16 Februarie 1963) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lynet (1934), Man elsker kun en gang (1945), Tre år efter (1948), en Min kone fra Paris (1961).
Else Jarlbak | |
Geboorte | 8 Augustus 1911 |
---|---|
Sterfte | 16 Februarie 1963 (op 51) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1934: Lynet
- 1935: De bør forelske Dem
- 1937: Incognito
- 1945: Man elsker kun en gang
- 1948: Tre år efter
- 1949: Din fortid er glemt
- 1961: Min kone fra Paris