Emilio De Bono
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emilio De Bono (19 Maart 1866 - 11 Januarie 1944) was 'n Italiaanse generaal, fascistiese aktivis, veldmaarskalk en lid van die Fascistiese Groot Raad (Gran Consiglio del Fascismo). De Bono het in die Italies-Turkse oorlog, die Eerste Wêreldoorlog en die Tweede Italies-Ethiopiese oorlog geveg.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Emilio De Bono.