Maak hoofkeuseskerm oop

Emilio Estevez (* 1962 in Nova York) is 'n Amerikaanse akteur en filmregisseur.[1] Hy is veral bekend vir rolprente soos The Breakfast Club, Repo Man en Men at Work.[2] Sy pa en broer, Martin en Charlie Sheen, is akteurs in eie reg.[3]

Emilio Estevez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Emilio Estevez in 2006

Geboorte 12 Mei 1962
Nova York, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Aktiewe jare 1979 – hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

VerwysingsWysig

  1. "Emilio Estevez". TV Guide. Besoek op 20 Februarie 2016. 
  2. "Emilio Estevez". Lifetime. Besoek op 20 Februarie 2016. 
  3. "Emilio Estevez Biography". Bio/A&E Television Network, LLC. Besoek op 20 Februarie 2016. 

Eksterne skakelsWysig