Emory Cohen
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Emory Cohen (gebore 13 Maart 1990) is 'n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Place Beyond the Pines (2012), Brooklyn (2015), en War Machine (2017), en in die televisiereeks The OA (2016).
Emory Cohen | |
[[Lêer:[1]|220px|'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.]] | |
Geboortenaam | Emory Isaac Cohen |
---|---|
Geboorte | 13 Maart 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2008: Afterschool
- 2012: The Place Beyond the Pines
- 2012: Four
- 2013: Beneath the Harvest Sky
- 2015: Brooklyn
- 2015: Stealing Cars
- 2016: The Duel
- 2016: Vincent N Roxxy
- 2016: Detour
- 2017: War Machine
- 2017: Hot Summer Nights
- 2018: Lords of Chaos
- 2018: Sweetheart
- 2018: Killerman
- The Wolf Hour
- Stockholm
Televisiereekse
wysig- 2016: The OA
Video's
wysig- 2013: Going to the Place Beyond the Pines
- 2016: Brooklyn: Deleted Scenes
- 2016: Brooklyn: Featurette