Engelharddam
Die Engelharddam is geleë in die Letabarivier, tussen Letaba- en Olifantsruskampe in die sentrale Krugerwildtuin, Limpopoprovinsie. Die dam se hoofdoel is om as 'n stuwal teen vloede en 'n stoorplek vir water in die Letabarivier te dien. Die dam is in die 1970's gebou met befondsing wat deur die Amerikaanse industrialis Charles Engelhard jr. verskaf is.[1]
Engelharddam | |
---|---|
Engelharddam vanuit die ooste gesien
| |
Amptelike naam | Engelharddam |
Ligging | Krugerwildtuin, Limpopo |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 23°50′13″S 31°38′16″O / 23.83694°S 31.63778°O |
Dam in | Letabarivier |
Doel | Opgaardam |
Eienaar | SANParke |
Reservoir | Engelhardreservoir |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig