Enkelspeler
spesiale vrystelling van 'n musiekopname wat minder snitte as 'n langspeler bevat.
'n Enkelspeler is 'n spesiale vrystelling van 'n musiekopname wat minder snitte as 'n langspeler bevat. Die vrystelling kan in verskeie formate aan die publiek te kope aangebied word. In die meeste gevalle is die enkelspeler 'n liedjie wat apart van 'n album vrygestel word, maar dit kan self ook op die album voorkom. Dit is dikwels die gewildste liedjies van albums wat afsonderlik vir promosie en vir uitsaai op radiostasies uitgereik word.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Enkelspeler.