Ephraim Katzir
Ephraim Katzir (Hebreeus: אפרים קציר) (16 Mei 1916 – 30 Mei 2009) was 'n Israeliese biofisikus en Arbeidsparty-politikus. Hy was die vierde president van Israel van 1973 tot 1978.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ephraim Katzir.