Erdenet (Mongools: Эрдэнэт, ᠡᠷᠳᠡᠨᠢᠲᠦ) is 'n stad in die noorde van Mongolië met 'n bevolking van 83 379. Die stad is in 1974 gestig en is net suid van die grens met Rusland geleë.

Erdenet

Эрдэнэт
ᠡᠷᠳᠡᠨᠢᠲᠦ
Stad
'n Uitsig oor Erdenet
'n Uitsig oor Erdenet
Erdenet is in Mongolië
Erdenet
Erdenet
Koördinate: 49°01′40″N 104°02′40″O / 49.02778°N 104.04444°O / 49.02778; 104.04444
LandVlag van Mongolië Mongolië
ProvinsieOrkhon
Stigting1974
Oppervlak
 • Totaal208 km2 (80 vk. myl)
 • Land80,3 km2 (31,0 vk. myl)
Hoogte
1 280 m (4 200 ft)
Bevolking
 • Totaal83 379
 • Digtheid400/km2 (1 000/vk. myl)
Skakelkodes976 7035 (7039)