Erin Moran
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erin Moran (18 Oktober 1960 – 22 April 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Galaxy of Terror (1981) en in die televisiereekse Happy Days (1974), Joanie Loves Chachi (1982), en Diagnosis Murder (1993).
Erin Moran | |
Erin Moran (2008)
| |
Geboortenaam | Erin Marie Moran |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1981: Galaxy of Terror
Televisiereekse
wysig- 1966: Daktari
- 1972: The Don Rickles Show
- 1974: Happy Days
- 1982: Joanie Loves Chachi
- 1993: Diagnosis Murder
Televisierolprente
wysig- 1968: Stanley vs. The System
- 1981: Twirl
- 1999: Entertainment Tonight Presents: Happy Days - Secrets
- 2001: TVography: Happy Days
- 2005: Happy Days: 30th Anniversary Reunion
Video's
wysig- 2017: R Spasoff Comedian with Erin Moran Web Series 29