Ernest Borgnine
Amerikaanse akteur (1917-2012)
Ernest Borgnine (gebore Ermes Effron Borgnino; 24 Januarie 1917 – 8 Julie 2012) was 'n Amerikaanse film-, televisie-, karakter- en stemakteur, wie se loopbaan oor meer as ses dekades gestrek het.
Ernest Borgnine | |
Ernest Borgnine in 2010
| |
Geboortenaam | Ermes Effron Borgnino |
---|---|
Geboorte | Hamden, Connecticut | 24 Januarie 1917
Sterfte | 8 Julie 2012 (op 95) Los Angeles, Kalifornië |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Ouers | Anna (née Boselli) en Camillo Borgnino |
Lewensmaat | Rhoda Kemins (1949–1958; geskei) Katy Jurado (1959–1963; geskei) Ethel Merman (1964–1965; geskei) Donna Rancourt (1965–1972; geskei) Tova Traesnaes (1973–2012; sy dood) |
Kinders | 3 dogters, 1 seun |
Beroep(e) | Akteur, stemakteur |
Aktiewe jare | 1951–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eksterne skakels
wysig- Ernest Borgnine in die Internet-rolprentdatabasis
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ernest Borgnine.