Ernesto Pérez d'Angelo
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ernesto Peres d'Angelo (1932–2013) was 'n Chileense geoloog en paleontoloog. Hy is bekend vir sy bydraes tot die ontwikkeling van paleontologie in Chili. Sy bydraes sluit die organisering van palaeontologie-biblioteke en fossielversamelings, asook die beskrywing van talle nuwe takse van die Mesozoïkum in. Van 1986 tot 1997 was hy redakteur van Revista Geológica de Chile.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Rubilar R., Alfonso (2014), "ERNESTO PÉREZ D'ANGELO, 1932–2013: Obituario, bibliografía y una lista de los taxones por él descritos" (in Spaans), Andean Geology 41 (1), http://www.scielo.cl/scielo.php?pid=S0718-71062014000100011&script=sci_arttext