Essen, Duitsland
Essen (uitgespreek as [ˈɛsən]) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 574 635 op 31 Desember 2010 en 'n oppervlakte van 210,31 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°27′N 7°1′E / 51.450°N 7.017°O |
Stigting | 898 |
Stadstatus | 1244 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 210,31 vk km |
Hoogte bo seevlak | 116 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 574 635[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 2 732/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Thomas Kufen (CDU) |
Amptelike Webwerf | www.essen.de |
Verwysings
wysig- ↑ "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 2 Oktober 2011.