Eugène Allonsius

Belgiese middel- en langafstandatleet
Eugène Allonsius
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapBelgiëWysig
Gegewe naamEugèneWysig
Familie naamAllonsiusWysig
Geboortedatum12 Desember 1937Wysig
GeboorteplekWestdorpeWysig
Beroepatletiek mededingerWysig
SportatletiekWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 1964, Olimpiese Somerspele 1960Wysig

Eugène Allonsius (* 12 Desember 1937) is 'n uitgetrede Belgiese middel- en langafstandatleet. Hy het tydens die Olimpiese Somerspeles van 1960 en 1964 aan die 1500 meter en 5000 meter deelgeneem, maar kon nie die eindrondtes haal nie.[1][2]

Allonsius het gedurende sy loopbaan vyf nasionale rekords opgestel.[3] Hy was 'n tweemalige Belgiese kampioen in die 1500 m, het nege keer die 5000 m nasionale titel gewen,[4] en was ook die 1968 nasionale kampioen in die 10 000 meter.[5] Hierbenewens het hy as gasatleet aan die mylwedloop by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in 1966 deelgeneem en die wedloop gewen in 'n tyd van 4:06,8.[6]

Hy het die langwedloop by die 1963 Wêreld Militêre Landloopkampioenskappe gewen.[7] Hy was die wenner by die 1966 Volkscross in Brussel.[8] In 1966 het hy Allonsius Sport gestig, 'n maatskappy wat spesialiseer in atletiekafrigting en -uitrusting.[9]

Verwysings

wysig
  1. Eugène Allonsius
  2. Eugene ALLONSIUS
  3. BEL Record Progressions- Track. Association of Road Racing Statisticians. Verkry op 20 September 2024.
  4. National Outdoor 5000m Championships for Belgium. Association of Road Racing Statisticians. Verkry op 2014-01-14.
  5. Belgiese kampioenskappe. GBR Athletics. Verkry op 20 September 2024.
  6. Suid-Afrikaanse kampioenskappe. GBR Athletics. Verkry op 20 September 2024.
  7. World Military Crosscountry Championships. ARRS. Verkry op 2014-01-14.
  8. Cross le soir. ARRS. Verkry op 2014-01-14.
  9. Olympisch verleden Geargiveer 17 Februarie 2014 op Wayback Machine. allonsius-sport.be