Eugene Cernan
Kaptein Eugene Andrew "Gene" Cernan (* 14 Maart 1934 – † 16 Januarie 2017) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, vlootvlieënier, elektriese ingenieur, lugvaartingenieur en vegvlieënier. Hy was deel van Gemini 9A asook die bevelvoerder van Apollo 17. Hy was die elfde en laaste persoon wat op die Maan geloop het, op 13 Desember 1972.
Eugene Cernan | |
---|---|
Eugene Cernan in Desember 1971 | |
Gebore | Eugene Andrew Cernan 14 Maart 1934 |
Sterf | 16 Januarie 2017 (op 82) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Ruimtevaarder |
Bekend vir | Laaste mens wat op die maan geloop het |
Ouer(s) | Rose Cihlar Andrew Cernan |
Webwerf | genecernan.com |
Handtekening | |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eugene Cernan.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Eugene Cernan in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) Eugene Cernan by Find a Grave