Eusebius van Caesarea
(Aangestuur vanaf Eusebius)
Eusebius van Caesarea, c. 263–339 n.C., ook genoem Eusebius Pamphili, het die biskop van Caesarea in Palestina geword om en by die jaar 314. Eusebius, historikus, eksegeet en polemiekus, is een van die meer bekende kerkvaders. Hy (saam met Pamphilus) was 'n geleerde van die Bybelse kanon. Hy het geskryf in die Demonstrasies van die Evangelie, Voorbereidings vir die Evangelie, en Omtrent Teenstrydighede in die Evangelies, almal studies van die Bybelse teks. As "Vader van Kerkgeskiedenis" was hy die samesteller van die Kerkgeskiedenis, Omtrent die Lewe van Pamphilus, die Kroniek en Omtrent die Martelare.
Eusebius van Caesarea | |
---|---|
Gebore | Eusebius 260/265 |
Sterf | 339/340 |
Nasionaliteit | Griekeland |
Beroep | Biskop, geskiedkundige, teoloog |
Bekend vir | Ecclesiastical history, On the Life of Pamphilus, Chronicle, On the Martyrs |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eusebius van Caesarea.