Eusebius McKaiser
Suid-Afrikaanse politieke ontleder, joernalis en uitsaaier (1978–2023)
Eusebius McKaiser (28 Maart 1978 – 30 Mei 2023) was 'n Suid-Afrikaanse politieke ontleder, joernalis en uitsaaier.[1][2] Hy het onder meer vir die Mail & Guardian, die Sunday Times, Foreign Policy, The Guardian, The New York Times en Business Day geskryf, waarvoor hy 'n weeklikse rubriek geskryf het.[3][4] Hy het prominensie verwerf as 'n Radio 702-geselsprogramaanbieder, en het ook drie boeke oor die Suid-Afrikaanse politiek en samelewing geskryf.
Bibliografie
wysig- McKaiser, Eusebius (2012). A Bantu in My Bathroom!: Debating Race, Sexuality and Other Uncomfortable South African Topics. Bookstorm. ISBN 978-1-920434-66-3.
- McKaiser, Eusebius (2014). Could I Vote DA?: A Voter's Dilemma. Bookstorm. ISBN 978-1-920434-56-4.
- McKaiser, Eusebius (2016). Run Racist Run: Journeys into the Heart of Racism. Bookstorm. ISBN 978-1-928257-16-5.
Toekennings
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Faull, Lionel (14 Junie 2010). "200 Young South Africans: Civil Society". The Mail & Guardian (in Engels). Besoek op 19 Januarie 2022.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: url-status (link) - ↑ "Public Life: Past, Present and Future". Archive & Public Culture Research Institute (in Engels). University of Cape Town. 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2021. Besoek op 19 Januarie 2022.
- ↑ Zmomuya, Percy (20 Junie 2013). "Eusebius McKaiser: Presenter pumps up the power". Mail & Guardian (in Engels). Besoek op 19 Januarie 2022.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: url-status (link) - ↑ Kings, Sipho (5 Augustus 2011). "My Cultural Life: Eusebius Mckaiser". Mail & Guardian (in Engels). Besoek op 19 Januarie 2022.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: url-status (link) - ↑ "He's clever, talented and famous... and he's ours". Grocott's Mail. 27 Januarie 2011. Besoek 19 Januarie 2022.
- ↑ "Mr Eusebius McKaiser (Emerging Old Rhodian Award)". Rhodes University. 2 Mei 2013. Besoek op 19 Januarie 2022.