FSV Frankfurt
Volledige naam | Fußballsportverein Frankfurt 1899 e.V. |
Stigtingsdatum | 20 Augustus 1899 |
Tuisveld | Stadion Am Bornheimer Hang Frankfurt am Main |
Kapasiteit | 32 000 |
Kompetisie | 2. Bundesliga |
FSV Frankfurt is 'n Duitse sportklub uit Frankfurt am Main, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Die klub is in 1899 gestig en speel in die skadu van sy groot stadgenoot Eintracht Frankfurt. In 1925 het die klub sy grootste prestasie behaal deur die eindstryd om die nasionale titel te haal, maar het 0-1 verloor teen 1. FC Neurenberg. In 1938 het die klub ook die eindstryd om die DFB-Pokal gehaal teen SK Rapid Wene (Oostenryk was toe nog 'n deel van Duitsland) en was vir 80 minute voor, maar daarna het Rapid 3 doele aangeteken.
Behalwe sokker, bied die klub ook atletiek, boks, veerpyltjies, handbal, yshokkie en tennis.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig2. Bundesliga 2010/11-seisoen | |
FC Augsburg - TSV 1860 München - FC Erzgebirge Aue - Karlsruher SC - MSV Duisburg - VfL Osnabrück - |