Faisalabad
Faisalabad (Pandjabi en Oerdoe: فیصل آباد) is die derde grootste stad in Pakistan ná Karatsji en Lahore. Dit het 'n bevolking van 2 880 675 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 1 280 km².
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pakistan |
Provinsie | Panjab |
Koördinate | 31°25′N 73°05′O / 31.417°N 73.083°O |
Stigting | 1880 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 280 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 000 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 2 880 675 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 250/vk km |
Tydsone | UTC +5 |
Burgemeester | Rana Zahid Tauseef |
Amptelike webwerf | faisalabad.gov.pk Geargiveer 13 Augustus 2006 op Wayback Machine |
Faisalabad was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.