Fakultatiewe herversekering

Fakultatiewe herversekering is 'n tipe herversekering waarby risiko's indiwidueel onderskryf word, d.w.s. die herversekeraar besluit watter risiko's dit van 'n sekere versekeringsboek wil aanvaar en teen watter premie. Fakultatiewe herversekering kontrasteer dus met verhandelingsherversekering waar 'n herversekeraar met 'n versekeraar ooreenkom om 'n sekere persentasie van elke nuwe risiko wat op die boeke kom teen 'n premie wat deur 'n voorafbepaalde formule vasgestel word, te herverseker.

Sien ook

wysig