Falco (dubbelsinnig)
Die term Falco kan verwys na:
- Falco (cognomen), Romeinse cognomen of bynaam
- Falco, 'n genus in die familie Falconidae in die orde van roofvoëls
- Falco van Maastricht, heilige biskop
- Falco (motorfiets), historiese Italiaanse handelsmerk vir motorfietse
- Falco (sanger), Oostenrykse sanger