Falkensee
Falkensee is 'n stad in die distrik Havelland van die Duitse deelstaat Brandenburg met 'n oppervlakte van 43,27 vierkante kilometer en 'n bevolking van 41 258 (soos op 31 Desember 2013), en daarmee die sesde grootste stad in Brandenburg.
Kaart | Wapen |
Embleem | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Brandenburg |
Distrik | Havelland |
Koördinate | 52°33′N 13°6′O / 52.550°N 13.100°O |
Stigting | 1265 (eerste verwysing) |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 43,27 vk km |
Hoogte bo seevlak | 32 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2013) | 41 258[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 954/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde klimaat |
Burgemeester | Heiko Müller (SPD) |
Amptelike Webwerf | falkensee.de |
Falkensee is in die noordweste van Berlyn geleë en grens in die noorde aan Schönwalde-Glien, in die weste aan Brieselang en in die suide aan Dallgow-Döberitz, wat almal tot Brandenburg behoort. In die ooste grens dit aan die Berlynse distrik Spandau.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Falkensee.
- (de) Stadt Falkensee