Maak hoofkeuseskerm oop

'n Fellow of the Royal Society is 'n lid van die [Britse] Royal Society. Lede mag die postnominale letters "FRS" (Fellow of the Royal Society) gebruik. Ongeveer 80 lede van die Royal Society het die Nobelprys gewen.[1]

VerwysingsWysig

  1. "Fellowship". Londen: The Royal Society. Besoek op 12 Desember 2016.