Fenomenon Stratos
Die Fenomenon Stratos is 'n konsepmotor ontwerp deur Christian Hrabalec van die firma "Fenomenon", en bekend gestel in 2005 by die Frankfurt motorskou. Die konsep is gebaseer op 'n 419pk (312 kW) V8 enjin.
Fenomenon Stratos | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Fenomenon |
Produksie | 2005 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Konsepmotor |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | V8 |