Filippynse Rewolusie
Die Filippynse Revolusie (1896-1898) was 'n gewapende konflik tussen die Spaanse koloniale bewind en die Katipunan-onafhanklikheidsbeweging. Die doel van die rewolusie was vir die Filippyne om onafhanklikheid van Spanje te verkry.
Filippynse Rewolusie | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Die eerste gevangenes van die Filippynse Rewolusie | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Filippyne Verenigde State Katipunan |
Spanje | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Andrés Bonifacio Emilio Aguinaldo Miguel Malvar Emilio Jacinto |
Spaanse koloniale owerhede | ||||||
Sterkte | |||||||
80 000 soldate | Onbekend | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
Onbekend | Onbekend |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Filippynse Rewolusie.