Filter
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
'n Filter is 'n toestel waarmee growwe deeltjies of onsuiwerhede in 'n medium, soos byvoorbeeld vaste deeltjies in vloeistowwe of gasse, opgevang word.
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Wêreldspektrum, Vol. 7, 30-32, ISBN 0 908409 48 6
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir filter.