Finding Beauty in Negative Spaces
Finding Beauty in Negative Spaces is die derde ateljee-album van die Suid-Afrikaanse alternatiewe rockgroep Seether. Die album is vrygestel op 19 Oktober 2007 in Suid-Afrika en Switserland, terwyl dit wêreldwyd vrygestel is op 23 Oktober 2007. Die album is verwerk deur Howard Benson.
Finding Beauty in Negative Spaces | ||||
---|---|---|---|---|
Ateljeealbum van Seether | ||||
Vrygestel | 19 Oktober 2007 (Suid-Afrika en Switserland) 23 Oktober 2007 (wêreldwyd) | |||
Genre | Post-grunge, alternatiewe metal | |||
Speeltyd | 49:25 | |||
Etiket | Wind-up | |||
Produsent | Howard Benson | |||
Seether-chronologie | ||||
|
Drie enkelsnitte, "Fake It", "Rise Above This", en "Breakdown" is tot dusver vrygestel vanaf die album.
Snitlys
wysigStandaardweergawe | ||
---|---|---|
Nr. | Titel | Speeltyd |
1. | "Like Suicide" | 4:14 |
2. | "Fake It" | 3:13 |
3. | "Breakdown" | 3:29 |
4. | "FMLYHM" ("Fuck Me Like You Hate Me") | 3:28 |
5. | "Fallen" | 4:18 |
6. | "Rise Above This" | 3:23 |
7. | "No Jesus Christ" | 7:05 |
8. | "Six Gun Quota" | 3:23 |
9. | "Walk Away from the Sun" | 4:13 |
10. | "Eyes of the Devil" | 5:00 |
11. | "Don't Believe" | 4:34 |
12. | "Waste" | 4:26 |
13. | "Careless Whisper" (bonussnit) | 5:01 |
14. | "Careless Whisper (strings version)" (bonussnit) | 4:26 |
Totale speeltyd: | 60:13 |