Floris V van Holland
graaf van Holland en Zeeland
Floris V van Holland (Leiden, 24 Junie 1254 - Muiderberg, 27 Junie 1296) was die graaf van Holland en Zeeland gewees. Sy bynaam was 'Der Keerlen God' wat 'Die god van die boere' beteken.
Floris V van Holland | |
---|---|
Graaf van Holland | |
Vorstehuis | Hollandse huis |
Regeer | 1256 – 1296 |
Voorganger | Willem II van Holland |
Opvolger | Elisabeth van Brunswyk |
Gebore | 24 Junie 1254; Leiden |
Oorlede | 27 Junie 1296; Muiderberg |
Vader | Willem II van Holland |
Moeder | Elisabeth van Brunswyk |