Ford 335-enjin
(Aangestuur vanaf Ford Cleveland V8)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Ford 335 enjinfamilie was 'n groep kleinblok-V8-enjins wat deur die Ford Motormaatskappy gebou is van 1970 tot 1982. Die betekenis van die nommer "335" wat aan hierdie reeks Ford V8-enjins toegeken is, was afkomstig van die Fordbestuur wie besluit het dat 335 kub duim die minimumslagvolume van die enjin sou wees, met plek gelaat vir uitbreiding gedurende sy ontwikkeling.
Oorsig | |
---|---|
Tipe | Ford V8 |
Vervaardiger | Ford Motormaatskappy |
Ook genoem | Ford Cleveland V8 |
Produksie | 1970–1982 |
Bakwerk en onderstel | |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Ford FE V8 |
Opvolger | Ford Windsor V8 |
Variante | Ford Boss 351 V8 Ford Boss 302 V8 |
Die reeks is die Cleveland gedoop, omrede meeste van hierdie enjins in die Cleveland enjinfabriek gebou is.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |