Litostratigrafiese eenheid
(Aangestuur vanaf Formasie (stratigrafie))
Die volgende litostratigrafiese eenhede word aangetref:
- Supergroep (Engels: supergroup) – twee of meer groepe of alleenstaande formasies
- Groep (group) – twee of meer formasies
- Subgroep (subgroup) – soms word ’n groep in subgroepe verdeel
- Formasie (formation) – primêre eenheid in litostratigrafie
- Afsetting (member) – litologiese subafdeling van ’n formasie
- Laag (bed) – kenmerkende laag in ’n afsetting of formasie