Fort Worth
Fort Worth is die vyfde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas. In 2010 het die stad 'n bevolking van 741 206 gehad: 61,1% wit, 18,9% swart of Afro-Amerikaans, 0,6% Amerikaanse inboorlinge, 3,7% Asiaties en 3,1% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 34,1% van die bevolking uitgemaak.[1]
Fort Worth | |
---|---|
Stad | |
Ligging van Fort Worth in Texas, VSA | |
Koördinate: 31°45′N 97°20′W / 31.750°N 97.333°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Texas |
County | Tarrant |
Oppervlak | |
• Totaal | 904,4 km2 (349,2 vk. myl) |
Hoogte | 216 m (653 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 792 727 |
• Digtheid | 835,2/km2 (2 116/vk. myl) |
Tydsone | UTC-06:00 (CST) |
• Somertyd | UTC-05:00 (CDT) |
ZIP-kode | 76101-76124, 76126-76127, 76129-76137, 76140, 76147-76148, 76150, 76155, 76161-76164, 76166, 76177, 76179, 76180-76182, 76185, 76191-76193, 76195-76199, 76244, 76247 |
Skakelkodes | 682, 817 |
Webwerf | www.fortworthtexas.gov |
Verwysings
wysig- ↑ "QuickFacts.census – besoek op 31 Desember 2014". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2015. Besoek op 31 Desember 2014.