François Chabot
François Chabot (23 Oktober 1756 - 5 April 1794) was 'n radikale politikus tydens die Franse Rewolusie. As gewese Kapusyne-monnik het hy in die Konvent as fanatieke Cordelier bekend gestaan. Hy het onder meer voorgestel dat die katedraal Notre-Dame in Parys tot Tempel van die Rede omvorm word. As een van Danton se aanhangers word hy in 1794 onthoof.
François Chabot | |
---|---|
Gebore | 23 Oktober 1756 |
Sterf | 5 April 1794 |
Nasionaliteit | Frankryk |
Bekend vir | Augustin en religion |