Frances Farmer
Frances Farmer (19 September 1913 – 1 Augustus 1970) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Too Many Parents (1936), Flowing Gold (1940), Badlands of Dakota (1941), en Son of Fury: The Story of Benjamin Blake (1942).
Frances Farmer | |
Geboortenaam | Frances Elena Farmer |
---|---|
Geboorte | 19 September 1913 |
Sterfte | 1 Augustus 1970 (op 56) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1936: Too Many Parents
- 1936: Border Flight
- 1936: Come and Get It
- 1936: Rhythm on the Range
- 1937: Ebb Tide
- 1937: Exclusive
- 1937: The Toast of New York
- 1938: Ride a Crooked Mile
- 1940: Flowing Gold
- 1940: South of Pago Pago
- 1941: Badlands of Dakota
- 1941: Among the Living
- 1941: World Premiere
- 1942: Son of Fury: The Story of Benjamin Blake
- 1958: The Party Crashers
Televisiereekse
wysig- 1958: Special Agent 7
- 1958: Frances Farmer Presents
Televisierolprente
wysig- 1983: Will There Really Be a Morning?