Frances Fuller
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Frances Fuller (16 Maart 1907 – 18 Desember 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente One Sunday Afternoon (1933), Elmer and Elsie (1934), The Girl in the Red Velvet Swing (1955), en They Might Be Giants (1971).
Frances Fuller | |
Geboorte | 16 Maart 1907 |
---|---|
Sterfte | 18 Desember 1980 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1933–1971 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1933: One Sunday Afternoon
- 1934: Elmer and Elsie
- 1955: The Girl in the Red Velvet Swing
- 1971: They Might Be Giants
- 1974: Homebodies
Televisiereekse
wysig- 1951: Love of Life
Televisierolprente
wysig- 1945: Untitled