Fransfontein is 'n klein dorpie in die Kunene streek van noordwestelike-Namibië. Dit lê aan die oewer van die Huabrivier.