Franz Porten
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Franz Porten (23 Augustus 1859 – 21 Mei 1932) was 'n Duitse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Theodor Körner (1914), Der Trompeter von Säckingen (1918), en Das Geheimnis der Wera Baranska (1919).
Franz Porten | |
Geboorte | 23 Augustus 1859 |
---|---|
Sterfte | 21 Mei 1932 (op 72) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1909: Zu Mantua in Banden
- 1914: Theodor Körner
- 1916: Tyrannenherrschaft
- 1918: Der Trompeter von Säckingen
- 1918: Erste Liebe
- 1919: Das Geheimnis der Wera Baranska
- 1924: Deutsche Helden in schwerer Zeit