Franz Xaver Wolfgang Mozart
Franz Xaver Wolfgang Mozart (* Wene, 26 Julie 1791; † Karlsbad, 29 Julie 1844) was 'n Oostenrykse pianis en komponis en die jongste van Wolfgang Amadeus Mozart se twee kinders wat volwassenheid bereik het. Hy bestee die grootste deel van sy lewe in Lwif (Lemberg) in die hedendaagse Oekraïne. Hy studeer saam met Dušek in Praag en saam met Hummel, Albrechtsberger, en Salieri in Wene. Sy werk sluit in twee klavierconcerto's (C, Op.14, 1809; E-mol, Op.25, 1818), kamermusiek, klaviervariasies, korale musiek, en liedere.
Franz Xaver Wolfgang Mozart | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 26 Julie 1791 Wene, Heilige Romeinse Ryk |
Sterf | 29 Julie 1844 (op 53) Karlsbad |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Pianis, komponis |
Assosiasies | Wolfgang Amadeus Mozart |
Bronne
wysig- Paul Griffiths. The Penguin Companion to Classical Music
Wikimedia Commons bevat media in verband met Franz Xaver Wolfgang Mozart. |